Home Things to see & do In the village Kitching Fossiel Eksplorasie Sentrum
03.jpg
Kitching Fossiel Eksplorasie Sentrum

Fossil Centre Nieu BethesdaDie Kitching Fossiel Eksplorasie Sentrum beeld die Permiese tydperk in en om Nieu-Bethesda van 253 Miljoen jaar uit. Die Sentrum het fossiele van die area asook uit die res van Suid Afrika in sy versameling. Van die fossiele kom uit ‘n tydperk toe die kontinente nog een groot massa bekend as Pangea was. Dit is so vêr terug as 50 Miljoen jaar voor Dinosourusse.

‘n Besoek aan die sentrum neem jou na ‘n tydgleuf met onbekende plante en diere. Daar is lewensgroot modelle van prehistoriese diere en sketse van ‘n tyd toe daar geen gras, blomme of soogdiere was nie, ’n Tyd toe Therapsid, die soogdier se voorouer,  die dominante spesie was.

 

Moenie vergeet nie

In Nieu-Bethesda is daar nie ’n bank, vulstasie of kredietkaart fasiliteite nie, maak maar jou beursie en tenk vol voor jy die dorp invaar.

Algemeen verkeerde spellings van Nieu- Bethesda

Die eerste spelfout het reed ingeslyp in 1878, toe die dorp gestig is en die naam nu Bethesda verkeerdelik as Nieu-Bethesda geskryf is. "New Bethesda" is een van die gewildste spelfoute maar daar is al veel meer kreatiwe foute begaan bv: Nu, Nieuw, Niew, as voorsetsel en Bethesda as Betesda, Bathesda, Batesda, Bethesta, Betesta, Bathesta en Batesta.

Soek akkommodasie?

Kontak ons:

Martin Straat, Nieu Bethesda
Bel ons op 049 841 1642
accommodation@nieu-bethesda.com

Afrikaans (South Africa)English (United Kingdom)

Facebook Nieu Bethesda

Weer in Nieu Bethesda

Sunrise : 18.05.2012 07:05   Sunset : 18.05.2012 17:3007:05
17:30
Waning Crescent Moon
Friday 18.05.2012
11°C Rain from west-southwest
4.5 m/s
0.6 mm
Rain, 4.5 m/s, West-southwest, Gentle breeze. 0.6 mm. 1012.5 hPa
Friday18.05.2012
17:00
23:00
Rain11°C
0.6mm
from west-southwest
4.5m/s
23:00
05:00
Rain6°C
0.4mm
from south
2.6m/s
Saturday19.05.2012
Weather from yr.no

Zungeza