| Bergfietsry |
|
The area around Nieu Bethesda is good for either a leisurely ride or a challenging ride for serious mountain bikers. If you’re feeling lazy, hire a bike from the Outsiders B&B and cruise around the village. Alternatively, wake up early to conquer one of the two mountain bike trails in the area: Compassberg and Ganora. KompasbergKompasberg is ’n gemiddelde tot moeilike 100km sirkel roete vir fietsryers. Die roete kan tot 100km lank wees maar jy kan dit opdeel om by jou fiksheid te pas. Die roete volg publieke paaie en is ongemerk. Die paaie is wel goed gemerk en jy kan by jou oornag plek sommer ook uitvind watter roete om te volg. Die roete maak sy draai deur 15 plase in die Sneeuberge. Jy klim meer as n duidend meter tydens die roete, alles egter op goeie grondpaaie. Die roete begin in Nieu Bethesda waarna dit skerp daal soos jy Doornberg en die vallei plase nader. Van hier af gaan jou bene bietjie werk soos jy die 2505m hoë Kompasberg uitstyg. Hierna kry jy bietjie van n blaaskans soos jy in ‘n draai afsak na Middelburg waarna die laaste klim jou in die pylvak sit. GanoraGanora is ‘n gemiddelde 34 km sirkel roete wat die “Jeep” spoor vol op Ganora plaas Die roete neem jou oor ru platorand, moeilike pad oppervlak en rivier beddings. Jy klim ongeveer 500 m en ‘n fiets met vol suspensie word aanbeveel. Die fees vir die oog is egter al die harde werk werd. Rotskuns, fossiele en verskeie bok soorte maak dit een van die mooiste roetes in die Karoo. Wees egter op die uitkyk vir slange met jou tog na benede. Die roete is ongemerk maar jy kry ‘n kaart by Ganora plaas wanneer jy die roete fooi betaal. Bron: Marais, J. & Mills, S. Mountain Biking Trails of South Africa. Struik Uitgewers |












