02.jpg
Koffie winkels

Nieu Bethesda coffee shopsSou jy moeg raak van deur die strate wandel kan jy altyd by een van die dorp se koffie winkels stop vir koffie en ‘n bietjie praat. By Outsiders Restaurant kan jy rustig die hoofstraat-verkeer van koeie, donkies, honde, katte en ganse gade slaan. Die Village Inn is in dieselfde straat as die Uil huis en jy kan jouself tuis maak in die eetkamer of die Karoo son en koffie in die tuin geniet.

 

Moenie vergeet nie

In Nieu-Bethesda is daar nie ’n bank, vulstasie of kredietkaart fasiliteite nie, maak maar jou beursie en tenk vol voor jy die dorp invaar.

Algemeen verkeerde spellings van Nieu- Bethesda

Die eerste spelfout het reed ingeslyp in 1878, toe die dorp gestig is en die naam nu Bethesda verkeerdelik as Nieu-Bethesda geskryf is. "New Bethesda" is een van die gewildste spelfoute maar daar is al veel meer kreatiwe foute begaan bv: Nu, Nieuw, Niew, as voorsetsel en Bethesda as Betesda, Bathesda, Batesda, Bethesta, Betesta, Bathesta en Batesta.

Soek akkommodasie?

Kontak ons:

Martin Straat, Nieu Bethesda
Bel ons op 049 841 1642
accommodation@nieu-bethesda.com

Afrikaans (South Africa)English (United Kingdom)

Facebook Nieu Bethesda

Weer in Nieu Bethesda

Sunrise : 18.05.2012 07:05   Sunset : 18.05.2012 17:3007:05
17:30
Waning Crescent Moon
Friday 18.05.2012
11°C Rain from west-southwest
4.5 m/s
0.6 mm
Rain, 4.5 m/s, West-southwest, Gentle breeze. 0.6 mm. 1012.5 hPa
Friday18.05.2012
17:00
23:00
Rain11°C
0.6mm
from west-southwest
4.5m/s
23:00
05:00
Rain6°C
0.4mm
from south
2.6m/s
Saturday19.05.2012
Weather from yr.no

Zungeza