04.jpg
Kunstenaars

Following the tradition of Helen Martins, there are several artists who have found their muse in Nieu Bethesda and established their studios in the village.

Albert Redelinghuys

Albert Redelinghuys is ‘n Gautengse hensopper wat homself in Nieu Bethesda kom vestig het. Nie net is hy ‘n skilder nie maar ook ‘n ontwerper  Wanneer hy nie Karoo landskappe en stillewes skilder nie vul hy sy dae met werk aan sy doolhof en Labirint. Albert het reeds verskeie toekennings ontvang vir sy werk en was ook resident by die Cites Arts in Parys in 2000.

David Langmead

David Langmead is oorspronklik van Zimbabwe maar het homself in Nieu Bethesda kom tuismaak. Dat hy sy jeug in die veld en met wilde diere in hulle natuurlikke habitat deurgebring het blyk duidelik uit sy uiters realistiese  interpretasies van wildlewe. Deesdae vind hy ook inspirasie in die boomlose landskappe rondom hom in Nieu Bethesda en is hy ook ’n bekende landskap skilder.

Charmaine Haines

Charmaine Haines skep abstrakte en gestileerde keramiek kuns. Sy skep beide beeldhoukindige aretikels as ook artikels met n gebruikswaarde. Beide word dan versier met reliëfs, kleur vlekke, natuurlikke oksied was, gravures en verskillinde teksture. Sy is n voormalige lektor in keramiek ontwerp aan die Nelson Mandela Universiteit in Port Ellizabeth maar woon en werk nou as kunstenaar in Nieu Bethesda.

Frans Boekkooi

Artist - Nieu BethesdaArtist - Nieu BethesdaArtist - Nieu BethesdaArtist - Nieu Bethesda

"My beelde leef deur die nostalgie van ‘n meer onskuldige tyd vasgevang in gedagte of aktiwiteit. Alhoewel my werk soms die gedagte of beeld van so ‘n spesefieke moment beliggaam het dit steeds betekenis vir my. Vir my persoonlik praat my werk, het dit iets om te sê

Frans Boekkooi het as veertienjarige beeldhoukuns ontdek en het sy eerste groot ATKV toekenning op sestien ontvang. By die 2000 EPSAC jaarlikse uitstalling ontnang hy die toekenning vir die beste uitstalling. Sy werk kan in versamelings in die Verenigde koningkryk, VSA, Australia, Sjina en Holland gevind word. Dit maak ook deel uit van die Presidensiële versameling. Frans is n gesogte opdrag kunstennaar, hy gebruik fotos en idees van die spesefieke opdrag as n beginpunt en verkry ‘n verstommende gelykenis met die oospronklikke idée of beeld. Argitekte, ontwerpers en persoonlikke versamelaars tel onder sy kliente basis. Hy woon en werk in Nieu-Bethesda.

 

Moenie vergeet nie

In Nieu-Bethesda is daar nie ’n bank, vulstasie of kredietkaart fasiliteite nie, maak maar jou beursie en tenk vol voor jy die dorp invaar.

Algemeen verkeerde spellings van Nieu- Bethesda

Die eerste spelfout het reed ingeslyp in 1878, toe die dorp gestig is en die naam nu Bethesda verkeerdelik as Nieu-Bethesda geskryf is. "New Bethesda" is een van die gewildste spelfoute maar daar is al veel meer kreatiwe foute begaan bv: Nu, Nieuw, Niew, as voorsetsel en Bethesda as Betesda, Bathesda, Batesda, Bethesta, Betesta, Bathesta en Batesta.

Soek akkommodasie?

Kontak ons:

Martin Straat, Nieu Bethesda
Bel ons op 049 841 1642
accommodation@nieu-bethesda.com

Afrikaans (South Africa)English (United Kingdom)

Facebook Nieu Bethesda

Weer in Nieu Bethesda

Sunrise : 18.05.2012 07:05   Sunset : 18.05.2012 17:3007:05
17:30
Waning Crescent Moon
Friday 18.05.2012
11°C Rain from west-southwest
4.5 m/s
0.6 mm
Rain, 4.5 m/s, West-southwest, Gentle breeze. 0.6 mm. 1012.5 hPa
Friday18.05.2012
17:00
23:00
Rain11°C
0.6mm
from west-southwest
4.5m/s
23:00
05:00
Rain6°C
0.4mm
from south
2.6m/s
Saturday19.05.2012
Weather from yr.no

Zungeza