Home Shopping
01.jpg
Shopping
Karoo Lamb
There are no translations available.

Shopping in Nieu BethesdaShopping in Nieu BethesdaShopping in Nieu BethesdaShopping in Nieu Bethesda

Outsiders Shop - Nieu BethesdaOutsiders Shop - Nieu BethesdaOutsiders Shop - Nieu BethesdaOutsiders Shop - Nieu Bethesda

The Outsiders shop stocks an eclectic collection for any type of shopper. Firstly, there’s the practical stuff like hand-knitted beanies and mohair scarves and blankets to ward away the winter chills. Empty tummies can put together a picnic basket of olives, wine and homemade bread and cheese. There’s also the renowned Karoo lamb and wors for those who want to go local for the evening.

Craft lovers will delight in the colourful felt balls that make either good décor or a fun toy for any playful kitty. The crockery on sale is similarly bright and colourful. My favourite buy is the hand embroidered bags that are all unique.

If all you’re looking for is a souvenir of Nieu Bethesda, you can always leave with the reliable Owl House t-shirt or handbag.

 
Velters

Felters - Nieu Bethesda ʼn Groep van ses voorslag vroue met Charlotte Malgas aan die voortou het ‘n reeks dekor produkte begin vervaardig en bemark. Wol vag en velt word gekleur en met krale versier om vrolikke kleurvolle dekor produkte te maak wat enige vertrek sal ophelder.

Die groep “Vag en Velt” werkers se werk is al so vêr as die Ubuntu dorpie by die wêreldberaad uitgetsal. Die groep vroue is altyd op die uitkyk vir nuwe idees en vars ontwerpe om hulle gewilde produkte te verbeter en so die noodsaaklikke projek aan die gang te hou.

Die “Velters” se produkte is te koop by hulle werkswinkel langs die kerk en by die Outsiders winkel in die dorp.

 
Freddy se draad beelde

Freddy's Wire Sculpturesʼn Besoek aan die Uilhuis is nie gedaan voor jy nie ‘n draai by Freddy Jacobs se tafel vol ingewikkelde en pragtige draad beelde gemaak het nie. Freddy is ‘n man wat homself die fyner kunsies van draadwerk geleer het en sy kuns is so klein as ‘n sleutelhouer tot reuse draad miskiete. Vat sy sakpas  werk saam huistoe as ‘n geskenk vir iemand of sommer net vir onthou van jou tyd in Nieu Bethesda.

Freddy glo in die gees van Ubuntu en deel graag sy kennis met kinders in die gemeensakp.

 
Pantoffels

Snoesige skaapwol pantoffels, koel in die somer en warm in die winter. Met jare se ondervinding is Margeret Swiers en Sofie Steenberg se pantoffels iets wat jou sommer jare sal hou: wasbaar en taai.

Margaret se Pantoffels en Stewels

Margaret Swiers maak sedert 1986 pantoffels en stewels. Sy het eers op ‘n plaas gewerk en later besluit om haar eie besigheid te open. Aan die begin het sy swaar getrek maar pluk vandag die vrugte van vasbyt as dit sukkel. Margaret bewerk en brei haar eie skaapvelle en maak die produkte soos haar klante dit verkies. Oor haar sukses tot dusvêr sê sy beskeie: “ Dit gee my ‘n gevoel van genoegdoening om my eie geld te verdien, op mý manier.”

Sofie se Handgemaakte Pantoffels en Baadjies

Vir amper twintig jaar al maak Sofie Steenberg haar alombekende skaapvel-pantoffels en baadjies. “Dit is goed om jou hande besig te hou” sê sy. Met haar man Alfred as haar regtehand bewerk en brei sy haar eie skaapvelle vir haar reeks produkte. Sy hekel en bry ook truie en wol-pantoffels van handgeweefde wol en hoop die plaaslikke skool aanvaar haar aanbod om die leerlinge touwys te maak en haar kennis te deel.

Hou jou voete warm en veilig in Martha en Sofie se handewerk en sou jy hulle wil besoek kry jy hulle gewoonlik by die huis, hard aan die werk.

 
Thanda Mali & Prima Cash Store
There are no translations available.

Thanda Mali & Prima Cash Store are two shops in the Nieu-Bethesda township, Pienaarsig, that stocks basic groceries and some fresh produce.

 


Moenie vergeet nie

In Nieu-Bethesda is daar nie ’n bank, vulstasie of kredietkaart fasiliteite nie, maak maar jou beursie en tenk vol voor jy die dorp invaar.

Algemeen verkeerde spellings van Nieu- Bethesda

Die eerste spelfout het reed ingeslyp in 1878, toe die dorp gestig is en die naam nu Bethesda verkeerdelik as Nieu-Bethesda geskryf is. "New Bethesda" is een van die gewildste spelfoute maar daar is al veel meer kreatiwe foute begaan bv: Nu, Nieuw, Niew, as voorsetsel en Bethesda as Betesda, Bathesda, Batesda, Bethesta, Betesta, Bathesta en Batesta.

Soek akkommodasie?

Kontak ons:

Martin Straat, Nieu Bethesda
Bel ons op 049 841 1642
accommodation@nieu-bethesda.com

Afrikaans (South Africa)English (United Kingdom)

Facebook Nieu Bethesda

Weer in Nieu Bethesda

Sunrise : 22.05.2013 07:07   Sunset : 22.05.2013 17:2907:07
17:29
Waxing Gibbous Moon
Wedensday 22.05.2013
22°C Partly cloudy from northwest
5.0 m/s
0 mm
Partly cloudy, 5.0 m/s, West-northwest, Gentle breeze. 0 mm. 1018.9 hPa
Wedensday22.05.2013
14:00
17:00
Partly cloudy22°C
0mm
from northwest
5.0m/s
17:00
23:00
Partly cloudy20°C
0mm
from northwest
3.9m/s
23:00
05:00
Partly cloudy14°C
0mm
from north
2.7m/s
Thursday23.05.2013
Weather from yr.no

Zungeza