Home History Nieu Bethesda
04.jpg
Die Dorp

Nieu-Bethesda is deur Ds. Charles Murray die Nederduits Gereformeerde dominee van Graaff Reinet gestig. By aanskoue van die vrugbare vallei het hy blykbaar gesê:” Laten wy deze plaats nu Bethesda noemen.” Laat ons die plek Bethesda noem met verwysing na die Bybelse poel in Joh. 5:2. Ironies het die dorp bekend geraak as Nu Bethesda en is die naam later offisieel na Nieu-Bethesda verander.

 

Moenie vergeet nie

In Nieu-Bethesda is daar nie ’n bank, vulstasie of kredietkaart fasiliteite nie, maak maar jou beursie en tenk vol voor jy die dorp invaar.

Algemeen verkeerde spellings van Nieu- Bethesda

Die eerste spelfout het reed ingeslyp in 1878, toe die dorp gestig is en die naam nu Bethesda verkeerdelik as Nieu-Bethesda geskryf is. "New Bethesda" is een van die gewildste spelfoute maar daar is al veel meer kreatiwe foute begaan bv: Nu, Nieuw, Niew, as voorsetsel en Bethesda as Betesda, Bathesda, Batesda, Bethesta, Betesta, Bathesta en Batesta.

Soek akkommodasie?

Kontak ons:

Martin Straat, Nieu Bethesda
Bel ons op 049 841 1642
accommodation@nieu-bethesda.com

Afrikaans (South Africa)English (United Kingdom)

Facebook Nieu Bethesda

Weer in Nieu Bethesda

Sunrise : 18.05.2012 07:05   Sunset : 18.05.2012 17:3007:05
17:30
Waning Crescent Moon
Friday 18.05.2012
11°C Rain from west-southwest
4.5 m/s
0.6 mm
Rain, 4.5 m/s, West-southwest, Gentle breeze. 0.6 mm. 1012.5 hPa
Friday18.05.2012
17:00
23:00
Rain11°C
0.6mm
from west-southwest
4.5m/s
23:00
05:00
Rain6°C
0.4mm
from south
2.6m/s
Saturday19.05.2012
Weather from yr.no

Zungeza