Home Geography
03.jpg
Geography
Geologie

Rotsformasies in Nieu-Bethesda vorm deel van die Karoo supergroep. Hierdie formasies is tydens die Permian periode gevorm in ’n tydperk 285 tot 180 miljoen jaar gelede in die tydperk toe die kontinente nog een landmassa genaamd Pangea was. Tydens die tydperk was die Karoo ’n groot binnelandse kom. Dwyka tillitis (’n tipe rots) dien as bewys dat die area eens ’n gletser was. Later het die gletser kom ’n area met deltas binnelandse seë en mere asook moerasse geword met groot vulkaniese aktiwiteit.

Die lae skalie en sandsteen van die Karoo supergroep is gevorm toe modder, sand en klei in die kom gespoel is. Hierdie strata lae is ’n seën vir Paleontoloë wat ’n ryk versameling fossiele van antieke reptiele, soogdier en amfibie hier vind en bestudeer. Die rots lae in en om Nieu-Bethesda is besaai met voorbeelde hiervan.

Tydens die Permian periode was die hedendaagse Nieu-Bethesda vol groot rivier wat die hele area deur kronkel hê. Die vloed vlaktes was tuiste vir allerhande prehistoriese diere soos Therapsids wat die voorgangers vir soogdiere was. Met die uitsterf van die diere is hulle gefossileer in modder en klei wat later die skalie lae sou vorm en sodoende bewaar.

Therapsids van Nieu Bethesda

Gorgonopsians was formidabele jagters, ook genoem: Verskriklike oë. Hulle het reuse slagtande soos die Saber tand katte. Rubidgea ’n tieragtige en die grootste van die Gorgonopsians het die area sy jag plek gemaak. Sy prooi was meestal herbivore soos die Dicynodonts wat ’n mond soos ’n skilpad gehad het en homself verdedig het met tande soos die van ’n vlakvark.

Ulacephalodon en Dicynodon was twee groot Dicynodonts wat in die Nieu-Bethesda area geleef het ongeveer 253 Miljoen jaar gelede.

Die Pareiasaurs was nog ’n groep planteters wat omtrent so groot soos ’n koei was. Hulle was moontlik familie van skilpaaie. Varings en Perdesterte wat algemeen tydens die tydperk voorgekom het, kan vandag steeds in klam areas gevind word. Die woude was oortrek met Glossopteris bome waarvan die gefossileerde blare vandag as steenkool gemyn word in SA

Bron: Oos Kaap Toerisme

 
Climate
There are no translations available.

Nieu Bethesda is part of the semi-arid Great Karoo climactic region. It has long hot summers and moderate winters. In South Africa, the summer and winter months are opposite to those in the Northern Hemisphere. Summers in Nieu Bethesda run between October and April.

Temperatures

Information on temperatures comes from the closest weather station at Graaff-Reinet, only 50km away. Average midday temperatures range from 17.4°C in June to 30.4°C in January. Summers are hot and dry, but the weather is bearable. July is the coldest month with temperatures dropping to an average of 2.5°C at night.

Rainfall

Most of the 255mm of rain per year falls in the autumn months from March to June. The lowest rainfall received is 6mm in July. The highest is 50mm in March.

 
Location
There are no translations available.

Nieu-Bethesda is at the foot of the Sneeuberge along the banks of the Sundays River. The village falls into the Cacadu District of the Eastern Cape and is approximately 50 kilometres (31 mi) from Graaff-Reinet. Nieu Bethesda is also part of the Great Karoo, a plateau that covers much of the Eastern, Western and Northern Cape provinces.

Nieu Bethesda - Eastern Cape - South Africa

Nieu Bethesda is at an altitude of 1350m, above sea level.

GPS Co-ordinates

31.867° S
24.5554° E

 


Moenie vergeet nie

In Nieu-Bethesda is daar nie ’n bank, vulstasie of kredietkaart fasiliteite nie, maak maar jou beursie en tenk vol voor jy die dorp invaar.

Algemeen verkeerde spellings van Nieu- Bethesda

Die eerste spelfout het reed ingeslyp in 1878, toe die dorp gestig is en die naam nu Bethesda verkeerdelik as Nieu-Bethesda geskryf is. "New Bethesda" is een van die gewildste spelfoute maar daar is al veel meer kreatiwe foute begaan bv: Nu, Nieuw, Niew, as voorsetsel en Bethesda as Betesda, Bathesda, Batesda, Bethesta, Betesta, Bathesta en Batesta.

Soek akkommodasie?

Kontak ons:

Martin Straat, Nieu Bethesda
Bel ons op 049 841 1642
accommodation@nieu-bethesda.com

Afrikaans (South Africa)English (United Kingdom)

Facebook Nieu Bethesda

Weer in Nieu Bethesda

Sunrise : 18.05.2012 07:05   Sunset : 18.05.2012 17:3007:05
17:30
Waning Crescent Moon
Friday 18.05.2012
11°C Rain from west-southwest
4.5 m/s
0.6 mm
Rain, 4.5 m/s, West-southwest, Gentle breeze. 0.6 mm. 1012.5 hPa
Friday18.05.2012
17:00
23:00
Rain11°C
0.6mm
from west-southwest
4.5m/s
23:00
05:00
Rain6°C
0.4mm
from south
2.6m/s
Saturday19.05.2012
Weather from yr.no

Zungeza